Charlie Day

Charlie Day
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charles Peckham Day
Geboorte 9 Februarie 1976 (1976-02-09)
New York Stad
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Mary Elizabeth Ellis
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 2000–hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charlie Day (gebore 9 Februarie 1976)[1] is 'n Amerikaanse akteur, musikant en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in It's Always Sunny in Philadelphia (2005) as Charlie Kelly. Asook sy rolle in die rolprente Horrible Bosses (2011) en The Lego Movie (2014).

  1. "Charlie Day" (in Engels). behind the voice actors. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2018. Besoek op 25 September 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search